Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
June 25, 2020BroodDs. Rudi Swanepoel gesels oor brood as koesterkos, veral in die tyd waarin onsself tans bevind. Hy bak elke Vrydagaand drie suurdeegbrode....more12minPlay
June 24, 2020Van waar, Gehasie? 24 Junie 2020 (Titus)Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Titus....more16minPlay
June 24, 2020OorbevolkingBaie van die wêreld se probleme word deur oorbevolking veroorsaak. Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat oor die faktore wat oorbevolking veroorsaak....more14minPlay

June 24, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1037Sebastiaan spreek Loftus aan omdat hy so baie op die dorp in die biblioteek by Beverly kuier. Wanneer Loftus van die dorp af terugry, wag Sebastiaan hom langs die pad in met skokkende nuus....more6minPlay

June 23, 2020Loop lig vir dié haarwenkeHannon Botma vertel van haarwenke wat jy met 'n tikkie sout moet neem....more4minPlay
June 23, 2020O, die donkie! 23 Junie 2020Annemarie van Zyl vertel wat donkies vir mense beteken en van die kruis op die donkie se rug....more11minPlay
June 22, 2020JogaDit was gister Wêreld-jogadag. Tricia Liebenberg, 'n homeopaat en joga-instrukteur van die Yoga Republic in Johannesburg, verduidelik waarom joga voordelig vir 'n mens is....more12minPlay