Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
July 07, 2020O, die donkie! 7 Julie 2020Annemarie van Zyl gesels oor bejaarde donkies en plekname soos Ezelsjag....more11minPlay
July 05, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1042Abel grypdie geleentheid aan om die spanning tussen Sebastiaan en Loftus te misbruik. Maar weet Abel dalk iets van Nadia se verdwyning af?...more6minPlay

July 03, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1041Sebastiaan sluk sy trots, en daag by antie Mavis op. Hy wil weet of sy in haar kristalbal kan sien wat van Nadia geword het....more6minPlay
July 03, 2020Antoinette sê... 3 Julie 2020Antoinette Pienaar praat die ongewone dinge wat gebeur wanneer jy besig is met die alledaagse gewone dinge....more12minPlay

July 01, 2020Van waar, Gehasie? 1 Julie 2020 (Fransman)Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Fransman....more15minPlay
July 01, 2020Hoekom staan die mens nie pa vir skade aan die natuur nie?Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat oor die mens se moedswillige onvermoë om pa te staan vir die skade wat hy aan die natuur aanrig....more12minPlay
July 01, 2020Antoinette sê... 3 Julie 2020Abel vry kliphard na Alida om die tweede druk van sy sjokoladeresepteboek spesiale behandeling en uitstalruimte in haar winkel te gee. Dan daag Kardoesie op en gaan 'n ooreenkoms met Abel aan....more6minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.