Die 2011 rolprent, Contagion, toon ooreenkomste met die huidige Covid-19 pandemie. Amore Bekker praat hieroor met RSG se mediese joernalis, Marí Hudson.
RSG-luisteraar Maretha Bakkes praat oor hoekom ons nou so baie eet, en die emosionele verband wat sy gemaak het tussen kos en jou lyf – dis 'n ander hongerte.