Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
April 02, 2020AlhoebekkerMeditasie het baie voordele - dis voordelig vir jou geestelike welstand asook jou liggaam om te ontspan en net vir 'n oomblik stil te word. In 'n tyd waar mense baie angstig is, is hierdie 'n goeie manier om rustig te raak en te reflekteer oor alles wat nog goed is. Hierdie meditasie is een wat gaan oor dankbaarheid. Dink waaroor jy dankbaar is, en reis na binne. Amore neem jou deur die proses....more7minPlay
April 01, 2020AlhoebekkerAmore Bekker praat met prof. Petrus de Vries van die Universiteit van Kaapstad oor die uitdagings wat ouers en kinders ervaar tydens die inperking....more12minPlay
April 01, 2020AlhoebekkerProf. Francois Durand van die Univerisiteit van Johannesburg praat oor watter gemeenskappe gewoonlik pandemies oorleef....more11minPlay
April 01, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1002Bart en Alwyn bots. Renzo neem afskeid van Nadia, en die wenner van die Mevrou Karoo-kompetisie word bekend gemaak....more6minPlay
March 31, 2020AlhoebekkerPerdekenner Malan du Toit praat oor die inperkingstydeperk en jou diere....more9minPlay
March 30, 2020AlhoebekkerDr. Marlena Kruger praat oor tegnologieverslawing en digitale demensie....more12minPlay
March 30, 2020AlhoebekkerAnnelie Botes sê jy moet 'n kans vat om jou denke te verbreed....more7minPlay
March 30, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1001Die Mevrou Karoo-kompetisie is in volle swang, maar Sebastiaan moet eers met Nadia praat oor die probleme by die biblioteek. Alwyn het 'n voorstel wat hy met Shoki wil bespreek…...more6minPlay
March 27, 2020AlhoebekkerIn die lig van die verwarring oor die reëls wat tydens die inperking geld en presies wat toegelaat word en wat nie, praat Amore Bekker met Ben Groot, 'n prokureur van Durbanville....more13minPlay
March 27, 2020AlhoebekkerAntoinette Pienaar sê in heirdie tyd van imperking moet jy jou anker aan die dinge wat daar was begin van tyd af....more10minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.