Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.... more
FAQs about Ander programme:How many episodes does Ander programme have?The podcast currently has 228 episodes available.
April 29, 2024Biddag - Sonet Stofberg en Venita EngelbrechtTrauma-dokter, Dr Jaco van Niekerk en sy vrou, Esmaralda, en befaamde paramedikus, Xander Loubser, kuier saam met Venita Engelbrecht en Sonet Stofberg, en gesels as deel van die GROOTfm 90.5 GROOT Biddag oor gesondheidsorg....more39minPlay
April 29, 2024Biddag - Sonet Stofberg en Venita Engelbrecht gesels met Liesl PretoriusHoof van die regsafdeling van FOR SA – ‘n organisasie wat advocate is vir die vryheid van geloof in Suid-Afrika. Liesl deel haar kennis en wysheid vir aktiewe burgerskap....more36minPlay
April 29, 2024Biddag - Zander Van Der WesthuizenZander Van Der Westhuizen Gesels met Lizelle van Kyros en hulle gesels oor liefde...more38minPlay
April 29, 2024#Biddag 2024 - Nina & Steven Dollenberg van 3CiNina gesels met Steven Dollenberg van 3CI oor geloof. Beide Nina en Steven praat uit ‘n eerlike, rou, persoonlike plek en hoop die gesprek beteken netso baie vir jou, as vir hulle....more42minPlay
March 12, 2024Jennifer Myburgh het op die Gospel Program met Glen van Hope Ascending geselsJennifer Myburgh het op die Gospel Program met Glen van Hope Ascending gesels oor die wonderlike werk wat hulle doen...more15minPlay
May 18, 2023Alzheimers SAJennifer Myburgh het met Marlene Freislich Hoof uitvoerende beampte van Alzheimers SA gesels oor Dimensie....more18minPlay
September 01, 2022FinFix WennerEnige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val....more8minPlay
August 15, 2022Zander van der Westhuizen gesels met Jenna-Leigh Bilong oor vrouweesZander van der Westhuizen gesels met Jenna-Leigh Bilong oor vrouwees, die bediening en haar getuienis van “goedheid en guns”. Jenna-Leigh is bekend as radio persoonlikheid, televisie-nuusleser en nuwe aanbieder van die Die Groot Ontbyt. Luister gerus hoe sy vertel van haar rol as pastoor, ma, aanbieder, skrywer en sanger. Die Here het haar ’n sterk vrou gemaak wat haar gawes ten volle vir Sy koninkryk uitleef. Hierdie onderhoud inspireer en getuig van hoe die Here iemand se lewe kan stuur deur Sy genade....more26minPlay
July 09, 2022GrootPoot met Sonet - 9 Julie 2022 - Dr Yolandi RautenbachIn GROOTpoot gesels ons met Dr Yolandi Rautenbach, senior lektor in patologie by die Onderstepoort Veearts-fakulteit en hoof van die Onderstepoort Bloedbank.Luister hier om meer uit te vind oor die onderskeie bloedgroepe in diere, en hoe jou troeteldier kan kwalifiseer om ‘n skenker te word....more15minPlay
July 02, 2022Grootpoot met Sonet 2 Julie 2022 - Phillip van HeerdenPhillip van Heerden, dieregedragskenner van ‘n ‘Wagging Success’ gesels oor ‘n paar algemene wanpersepsies rakende gedragsprobleme in honde....more14minPlay
FAQs about Ander programme:How many episodes does Ander programme have?The podcast currently has 228 episodes available.