Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.... more
FAQs about Ander programme:How many episodes does Ander programme have?The podcast currently has 222 episodes available.
April 24, 2025#Grootbiddag - Zander van der Westhuizen en Prof. Chris de Wet - DissipelskapProf Chris de Wet, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Zander gesels oor Dissipelskap. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more33minPlay
April 24, 2025#Grootbiddag - Nina Coetzer 24 AprilNina gesels en bid saam met Eunice van der Merwe oor God se Heiligheid en sy Heiligmaking in ons......more51minPlay
April 24, 2025#Grootbiddag - Nina Coetzer 24 AprilNina gesels en bid saam met Philip Pretorius van Every Nation oor 'n Sacrifice of Praise en hoekom 'n mens soms deur moeilike tye moet gaan...more32minPlay
April 24, 2025#GROOTBiddag - Die hart agter GrootFM 90.5 se Biddag.Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val....more28minPlay
February 23, 2025Jennifer Myburgh gesels met Sidewalk ProphetsJennifer Myburgh het met David Frey, hoofsanger van die groep, Sidewalk Prophets gesels oor hulle nuwe album en die belangrikheid van gospel musiek. Luister gerus weer!...more19minPlay
December 09, 2024Zander van der Westhuizen gesels Met Hettie BrittzZander van der Westhuizen gesels tydens 16 dae van aktivisme teen geslagsgebasseerde geweld met Hettie Brittz al die pad uit Amerika. In 2010 het ’n groep mans Hettie en Louis in hul huis in Irene vasgebind en geroof terwyl hul kinders slaap. Hettie vertel die aangrypende verhaal van hoe die Here by haar was deur ’n verkragting. Louis was ontvoer en het gevrees vir sy lewe voordat hulle hom vrygelaat het. Vandag vertel Hettie van haar genesing van vrees en haar pad om vryheid en vergifnis te leef. Die Here het hierdie gebeure gebruik om ook deur Hettie se getuienis ander vroue op ’n pad van genesing te begelei. Elkeen se pad is anders, maar deur die Here se liefde en genade, is genesing moontlik....more29minPlay
November 18, 2024Gesprek met onderwysers - Sondagaand Gospel met Zander van der WesthuizenSondag 17 November 202419:00 - 18:00Zander van der Westhuizen gesels in die ateljee met onderwysers oor hul werk en roeping tydens die Gospelprogram. Die onderwysers vertel van hul werksdag, uitdagings en wat hul grootste behoeftes is. Hulle gee advies vir ouers en daar word tydens die program vir onderwysers gebid. Ons onderwysers is vir ons belangrik en kosbaar!...more40minPlay
May 27, 2024Jennifer Myburgh gesels met Carina NelJennifer Myburgh het op die Gospel program met die Suid Afrikaans aktrise Carina Nel gesels. Syt gesels oor haar moeilike 2023 en die hoop wat Jesus bring....more28minPlay
May 26, 2024Sondae-aande gospel - Christia Uys - 26 Mei 2024Die dag van 28 Januarie 2020 is vir ewig in Christia Uys en haar twee kinders "ingebrand". Hulle stap die moeilike pad na genesing sedert haar man onverklaarbaar selfmoord gepleeg het. Vandag is dit haar en twee vriendinne se passie om aan die ander eensames wat agterbly ná selfdood te sê: “Jy is nie alleen nie.” Christia en haar dogter Janica gesels tydens die onderhoud met Zander van der Westhuizen oor hul pad van genesing en hoe hulle nou anders gesinne help wat deur dieselfde trauma gaan. Kyk ook gerus die volledige getuienis op LIG se Youtube kanaal:...more36minPlay
April 30, 2024Grootfm 90.5 Biddag - EenheidAnnelie gesels met Leraar Christo Venter en Ds. Ivor Swartz oor Eenheid....more40minPlay
FAQs about Ander programme:How many episodes does Ander programme have?The podcast currently has 222 episodes available.