Taaltoffie

Anel Heydenrych gesels oor karakters wat bly spook


Listen Later

“Om eerlik te wees, ek was party aande ʼn bietjie bang,” vertel Anel Heydenrych, skrywer van die sielkundige riller “Die afloerder”. Maroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Heydenrych gesels oor karakters wat haar op hol gejaag het, uitdagings tydens die skryfproses en stories wat haar inspireer. Koop · Facebook · Toetentaal op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaltoffieBy Maroela Media


More shows like Taaltoffie

View all
KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners