Taaltoffie

Anzil Kulsen lees voor uit ‘Reënboogmelodie’


Listen Later

Wat verg dit van jou om in jou huwelik te bly, en is dit noodwendig die beste vir almal? Anzil Kulsen ondersoek dié en ander huwelikskwessies in haar jongste boek, “Reënboogmelodie”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaltoffieBy Maroela Media


More shows like Taaltoffie

View all
KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners