Geregte en gehalte, geboue en geskiedenis, geesdrif en gedagtes. Dit is alles op die spyskaart in 'Toegang', ‘n splinternuwe leefstylprogram met Nataniël as gasheer en kok op kykNET.
Dr Adriana Marais is the Founder of Proudly Human, pioneering new frontiers in research and technology for a resilient future on Earth, Mars, and beyond. Dr Marais is also a director at the Foundation for Space Development Africa.
"In ’n maand soos hierdie met al die verskillende gesprekke en diskoers op die tafel moet ons bietjie stilstaan en oor ons erfenis nadink," sê Bouwer oor die dokumentêr.