Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about At Lunch:How many episodes does At Lunch have?The podcast currently has 204 episodes available.
May 07, 2024Nashua hou ‘n Gholfdag ten bate van Engo op 9 MeiDe Wet Claassens, die Hoof Uitvoerende Direkteur van Engo Vrystaat, gesels met Pulane Nel Sekepe oor die Gholfdag en hoe ander besighede by Engo betrokke kan raak....more5minPlay
May 03, 2024Die Hoër Volkskool Potchefstroom hou 7 Mei opedagJuffrou Wilma Pieters van die Hoër Volkskool Potchefstroom gesels met Pulane Nel Sekepe oor die gevoel van familie wat leersders en ouers by die opedag gaan ervaar....more4minPlay
April 29, 2024Geleenthede en gevare vir Afrika se ekonomiese groeiDie Internasionale Monetêre Fonds het onlangs aangedui hulle is optimisties oor die groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika se ekonomie. Pulane Nel Sekepe het met Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, gesels om meer hieroor uit te vind....more5minPlay
April 23, 2024Brendan Peyper en Barto by die Bloem Skou 26 AprilBrendan Peyper en Barto loer in op At Lunch en gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat mense kan verwag van hulle vertonings hierdie jaar by die Bloem Skou....more4minPlay
April 22, 2024Willem Botha se 'Make-up Masterclass' by die Bloem SkouDie Bloem Skou is amper hier en Pulane Nel Sekepe gesels met die ongelooflike Willem Botha oor sy 'Makeup Masterclass' wat die 1ste Mei plaasvind....more3minPlay
April 22, 2024Roots Butchery Taung Golf Day in Hartswater is about giving back to the mommunityThe 26th and the 27th of April is the Roots Butchery Taung Golf Day at the Hartswater Golf Club! This event isn't just about golf; it's about making a difference in the community. Pulane Nel Sekepe sat down with the owner, George Modinos, to discuss the significance of giving back through this golf day....more3minPlay
April 18, 2024Buco Kathu is propvol openingsaanbiedinge!Pulane Nel Sekepe gesels met Rudi Rodgers die tak bestuurder van Buco kathu oor wat hulle mense bied soos wat die winter nader kom....more3minPlay
April 18, 2024Buco Kathu nou grootter en beter!Estelle Kuca, Buco se streeksoperasiebestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor die opknapping va Buco in Kathu en ander areas....more3minPlay
April 17, 202424 April hou Hoërskool Witteberg OpedagHoërskool Witteberg in Bethlehem hou opedag vir graad 7 leerders. Pulane Nel Sekepe gesels met die skoolhoof Mr. Hannes Oosthuizen oor hoe hulle durf om te droom en leef om te leer....more5minPlay
April 09, 2024BVHS hou opedag 16 en 17 April 2024Juff Benette Brits die Adjunkhoof van Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School en Lianè van den berg die graad 11 leerder, gesels met Pulane Nel Sekepe oor hulle opedae. 16 April is die Engelse een en 17 April is vir die Afrikaanse leerders....more6minPlay
FAQs about At Lunch:How many episodes does At Lunch have?The podcast currently has 204 episodes available.