Pulane Nel Sekepe gesels met haar ma, Marlene Flett op At Lunch vir #PinkTober. Marlene is nie net 'n ma nie, maar ook 'n sielkundige wat insig bied oor die emosionele impak van 'n kankerdiagnose. Hulle bespreek dat daar geen "regte" of "verkeerde" reaksies is nie – dit is heeltemal normaal om mens te wees in hierdie moeilike tyd.
OFM Content Manager, Elzette Boucher-Kruger speaks to Kevin De Beer, Head Coverage, Business Banking, Northern Cape and Free State, Standard Bank South Africa.
Boeta Swart van Anchor of Hope deel met Pulane Nel Sekepe hoe ver hulle is met die Miracle house in Bloemfontein en sy dankbaarheid vir die mense van sentraal Suid Afrika.
Emoyamed Hospitaal in Bloemfontein het ‘n Akute Fisiese Rehabilitasie eenheid, waar persone na ‘n kardiovaskulêre insident fisiese rehabilitasie kan ontvang. Pulane Nel-Sekepe het met Petro Schoeman, fisioterapeut en die bestuurder van die eenheid, gepraat…
Friday 20th September and Saturday 21st September reigning champions, Grey College hosts the High School 7s Series Champions of Champions Tournament Proudly sponsored by Toyota that is managed and run by Weir Sport Promotions & Provantage Sport. Pulane Nel Sekepe Speaks to Darryl Weir to find out more.
September is Toerismemaand en oudergewoonte vier Sanparke ook weer nasionale parke week vanaf die 9de. Anny Bruyns gesels met Genevieve Maasdorp om meer uit te vind.
Pulane Nel Sekepe gesels met die Beheerliggaam lid Oloff van Niekerk van Hoërskool Schweizer-Reneke oor hulle Hartklop Fees wat 3 Augustus 2024 in samewerking met Rondebult construction Machines plaassvind.
3 min
About At Lunch
From the publisher's feed
At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.