Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Baardberaad:How many episodes does Baardberaad have?The podcast currently has 127 episodes available.
September 28, 2022Baardberaad 82 - Italianer met frikkadelleEk gesels vanaand oor Giorgia Meloni, wat die eerste vrou gaan word om die Italiaanse Eerste minister te wees, geen rook binnenshuis, kraamverlof vir mans, Harry Knoesen se vonnis en Eskom....more53minPlay
September 08, 2022Baardberaad 81 - Skiet die BoerEk gesels vanaand oor die Skiet die Boer hof uitspraak en die plaasaanvalle sedert dit. Ons raak ook ander regspraak in die algemeen in die ruwe SA. Ons raak aan kween Liesbet en ander aktuele sake....more53minPlay
August 31, 2022Baardberaad 80 - Terug na die plattelandEk en Johan gesels oor die ommekeer in verstedeling, veiligheid, n pampoen boot en ander sake....more1h 5minPlay
August 24, 2022Baardberaad 79 - RebelEk en Johan gesels oor sy Tik-Tok treffer "Rebel" en ander aktuele sake....more1h 5minPlay
June 02, 2022Baardberaad 77 - VoedselsekerheidEk en Johan gesels oor hoe jy n groentetuin kan aanle en ander planne om so bietjie minder van die winkels afhanklik te wees....more1h 6minPlay
June 02, 2022Baardberaad 76 - Aappokke op vuil stokkeEk en Nerinus gesels oor aappokke, die jeug en Voetspore in Orania....more56minPlay
April 27, 2022Baardberaad 74 - Bek en klouseerEk en Tiaan gesels vanaand oor die impak van die bek en klouseer uitbrake....more53minPlay
April 07, 2022Baardberaad 73 - Dankie, JanEk en Johan gesels vanaand oor Jan, Julius, Elon en ander dinge....more1h 9minPlay
March 30, 2022Baardberaad 72 - Will klap die woke uit Oscar uit!Ek gesels vanaand oor die klap, Lambchamps, werkloosheid en die nuwe Gelofte musiekblyspel....more51minPlay
March 24, 2022Baardberaad 71 - Bekbedekking pleistertjieEk gesels vanaand met Johan oor Cyryl se toespraak, bek-en-klouseer en ander sake....more1h 2minPlay
FAQs about Baardberaad:How many episodes does Baardberaad have?The podcast currently has 127 episodes available.