Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Klankopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se preke.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygema... more
FAQs about Bergbron Gereformeerde Kerk Preke:How many episodes does Bergbron Gereformeerde Kerk Preke have?The podcast currently has 373 episodes available.
March 25, 2020Sondag 8 Maart 2020 Stephan BrielLees: 2 Sam 11:1-27.Fokus: 2 Sam 11:1-5.Die ontstaan en oorwinning van wellus.1. Ontstaan van wellus. Desensitisering. Rus en ontspanning. Verkeerde plek op die verkeerde tyd. Rasionalisasie. Degenerasie(egbreuk, leuens en moord).2. Oorwinning van wellus. Bedink wat waar is in Jesus Christus. Vlug van versoekings. Gemeenskap van gelowiges...more37minPlay
March 25, 2020Sondag 15 Maart 2020 Stephan BrielLees: Jak 4:1-10 en Rom 7:15-25.Fokus: Jak 4:7.Bevryding van sondige gewoontes deur jouself aan God te onderwerp. Belydenis van sondes en vergifnis is die eerste stap om jouself onder die beheer van God te bring. Dit is ook waar die meeste van ons stop, maar dit is nie al nie. Om net met God saam te stem dat wat jy doen is verkeerd, los nie jou verslawing aan ‘n spesifieke sonde op nie. Jy het jou sonde voor God bely en jy glo dat God jou vergewe twv sy Seun Jesus Christus, maar jy is nog steeds soos ‘n slaaf gebonde aan ‘n gewoonte sonde. Jy moet verder gaan en jou lewe onder God se beheer bring deur die sondige gewoonte te verwerp en jouself te verbind aan God se waarheid vir jou lewe in Christus....more33minPlay
March 25, 2020Sondag 22 Maart 2020 Stephan BrielPreek van Sondag 22 Maart 2020 by Bergbron Gereformeerde Kerk deur Stephan Briel. Teks 1 Petrus 5: 1-11....more42minPlay
FAQs about Bergbron Gereformeerde Kerk Preke:How many episodes does Bergbron Gereformeerde Kerk Preke have?The podcast currently has 373 episodes available.