Het jy al ooit gevoel dat die lewe te swaar te moeilik is? Miskien was jy omring deur depressie, konflik, bekommernis of skuldgevoelens—en jy het hopeloos gevoel.
Ek hoop nie jy voel nou so nie, maar een of ander tyd het jy dalk. Jy kan 'n geliefde, jou werk of jou gesondheid verloor.
Wanneer jy in 'n hopelose situasie te staan kom, dink aan wat Jona gedoen het. Beteken lees die bybel.
dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge.
My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhoer wen”.
Ons e-pos: [email protected]
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie