Chickpea wysheid hierdie!
22 Jy is fake! Ware godsdiens podcast vs Elize se dogter MSG Bible Coins are counterfeits
23 – 24 God staan reg met Sy hele army van Engele. CIA, FBI, MI6, KGB. @ korrupsie weereens – Underestimate me, that will be fun
26 Weer slim mense wat ons land regeer. Franklin D Roosevelt tipe van kaliber mense.
29 die terpentynbome = die dinge waarin ons ons vertroue geplaas het, ipv God. Versekering? Banke wat toe gemaak het in Groot Depressie. Lockdown?! Om alles reg te probeer doen ook i.e. Minkie geen chemiese dinge nie
30 Geen water nie – uitgedroog, begin by die komkommertuin voorbeeld?
31 die sterkgoed word swak, yster word watte tipe van vergelyking. Diktators word swak – i.e. China, who rules the earth tipe van ding