
Sign up to save your podcasts
Or


Chickpea wysheid hierdie!
22 Jy is fake! Ware godsdiens podcast vs Elize se dogter MSG Bible Coins are counterfeits
23 – 24 God staan reg met Sy hele army van Engele. CIA, FBI, MI6, KGB. @ korrupsie weereens – Underestimate me, that will be fun
26 Weer slim mense wat ons land regeer. Franklin D Roosevelt tipe van kaliber mense.
29 die terpentynbome = die dinge waarin ons ons vertroue geplaas het, ipv God. Versekering? Banke wat toe gemaak het in Groot Depressie. Lockdown?! Om alles reg te probeer doen ook i.e. Minkie geen chemiese dinge nie
30 Geen water nie – uitgedroog, begin by die komkommertuin voorbeeld?
31 die sterkgoed word swak, yster word watte tipe van vergelyking. Diktators word swak – i.e. China, who rules the earth tipe van ding
18 – Filosofiese gesprekke met God, i.e. katedraal vriend – Discovery. My vriending geval en pasient geval.
God kan alles verander, i.e. bully so mak soos ‘n lammetjie.
19 – Eet die lekker van die land! Angus beef steak, en lekker wortelkoek met kondensmelk – dis die tipe van Geestelike voeding wat ek ook wil hê
21 – Hoe lyk jou huis? Is dit ‘n hoerhuis of vol geregtigheid – bitter mense.
Jesaja 1 1 15 Die Here maak ons groot, Ken jy vir God, Hoe lyk mense wat ver van God af woon en 'n Komkommertuin
Die emosionele tol wat die jaar (lockdown, COVID) van ons eis
Ons lewe tans in intense trauma en wat om daarmee te maak
From the publisher's feed