
Sign up to save your podcasts
Or


My gediggie:
Sonder means the realization that everyone around us has a rich and colorful life
The empath within me is overjoyed about the rainbow lives in people around me
Somewhere in Africa,
somebody is buying eggs,
but purchasing the joy of Ronnie
Somewhere in Gauteng,
A Princess is receiving a Word from God
about a limousine dream-prophecy
Somewhere in Pretoria,
A wise soul is having KFC for breakfatst
with her favorite person
Ons pineala klier en wat is die doel daarvan. Dis mos 'n geskenk van God - so mag ons dit ten volle leer om te gebruik.
Jou emosionele gesondheid beinvloed jou omgewing
https://cmm.org.za/wp-content/uploads/2018/08/2018-08-12-Alan.mp3
Jy en jou heldin reis Deel 7
Jesus fokus op jou inner-reis, jou gedagtes binne-in jou.
Hoor God se sagte stemmetjie
Leer om te reflekteer - 3 maklike metodes
Hoe om mense te laat anders dink
Wat beteken die koperslange met Moses?
Jy en die fonteine binne-in jou
Mag ons 'n beeld maak van God?
Mag ons super opgewonde en verlief wees op God.
Mag ons dankbaar raak vir ons epiphany oomblikke
Mag ons appetizers en aphrodisiacs kry daagliks van God af
Gee vir ons 'n arsenaal van inspireerende stories asb!
Die Joh 3:34 belofte van die limitless Gees vervulling https://www.youtube.com/watch?v=86x-u-tz0MA
Die Elizabeth Gilbert Praatjie oor Genius
Hoekom het Noag dronk geword?
Het ons 'n impak op die omgewing rondom ons?
Is selfvertroue 'n keuse?
Wie is die Amarilla's in jou lewe?
Hoe om jou unieke boodskap te vertolk en die voorbeeld van Lorenzo's Oil https://www.youtube.com/watch?v=CxkylRxJxh8&list=PL380F24D563574B2D&index=2&t=0s
From the publisher's feed