
Sign up to save your podcasts
Or


Wysheid van die Jode
Open ons Geestelike Oë
Die weird verhaal van Tamar
Maak jou mond wyd, groot oop sodat God dit kan vul
Adam en Eva het besef hulle is kaal
Ons moet meer leer om te reflekteer
Baie kerke hou ons op 'n kleuterskool vlak die Skrifgedeelte in Hebreërs is Hebr 6:4 (ek was amper reg!)
Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het, Die gesmaak in Grieks wat soos Geranimo klink is: geuomai
En vind die patrone in jou lewe!
In hierdie podgooi praat ons oor altare, musiek en die tuin van Eden alles was alreeds daar
Alles is connected
Kyk dieper in dinge in Jak 1:25
Vind jou Melgesidek in die lewe
From the publisher's feed