Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about BLY IN CHRISTUS:How many episodes does BLY IN CHRISTUS have?The podcast currently has 23 episodes available.
August 30, 2020God se hoe roepingHierdie episode gaan oor God se hoe roeping vir ons lewe. Ons almal het n plan en n loopbaan maar wie se ons roeping is in ons loopbaan? Kom ons luister wat God se woord te se het....more10minPlay
August 30, 2020Om te vergeet en jou uit te strek na wat voorleHierdie is n 2 deel episode wat jou sal help om te vergeet van wat mense aan jou gedoen het on die verlede want dit hou mens van jou seeninge af. Ons strek ook n bietjie uit na wat voorle en ons ontvang wat geregtig ons s'n is....more10minPlay
August 30, 2020Geblokkeerde seeningeHet jy geweet dat jy soms in die pad staan van jou eie geluk? Ja, soms blok ons, ons eie seeninge en hierdie is n 2 gedeelte episode oor hoe ons, ons krag terug kan kry en God te kry om vir ons te veg....more10minPlay
August 30, 2020Ons doel, dood en suksesOoit gewonder wat jou doel om aarde is? Wil jy graag suksesvol in God wees? Hierdie episode gaan ons bietjie gesels oor ons doel in die lewe en hoe om n sukses daarvan te maak. Ons kyk ook na dood en kyk met nuwe oe daarna....more14minPlay
August 30, 2020Voortdurend omringWeet jy hoe dit voel om in die volle teenwoordigheid van God te wees? Wel kom ervaar dit vandag....more7minPlay
August 30, 2020Geestelike lusteloosheidVoel jy soms nie lus om jou bybel op te tel of om in gebed te tree nie? Hierdie episode sal jou weer lus gee vir die lewe en om weer op jou staanplek te kom. Geniet die woord en bly in christus....more7minPlay
August 30, 2020Wysheid en DwaasheidWysheid is n belangrike fasset van ons lewe maar hoe verkry mens dit? Hoe weet ons wat reg en verkeerd is? Kom luister en reflekteer op jou lewe....more10minPlay
August 30, 2020Gawes en roepingAl gewonder wat jou gawe of roeping is? Vandag kan jy uitvind wat die woord van God se oor gawes en roeping....more12minPlay
FAQs about BLY IN CHRISTUS:How many episodes does BLY IN CHRISTUS have?The podcast currently has 23 episodes available.