Taaltoffie

Boekvoorlesing: Kry styl – Jesus sʼn


Listen Later

Stephan Joubert herinner lesers dat elkeen in die hande van God se kreatiewe Gees is. Luister hier na ʼn voorlesing en Joubert se Pinkster-boodskap uit sy boek “Kry styl – Jesus sʼn”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop · Facebook · Toetentaal op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaltoffieBy Maroela Media


More shows like Taaltoffie

View all
KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners