Taaltoffie

Boekvoorlesing: Nog ’n eier te lê


Listen Later

“Sommer van piepklein af was die kuiken anners. Jy kon dadelik sien sy’t ʼn houding. En as groot hen was dit nog so, en met reg, want sy was nie sommer hierjy se hoender nie.” Luister hier na Johny Klein se voorlesing van “Nog ʼn eier te lê” deur Tom Ackermann. Die voorlesing is in samewerking met Lapa Uitgewers moontlik gemaak. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaltoffieBy Maroela Media


More shows like Taaltoffie

View all
KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners