Taaltoffie

Boekvoorlesing: Ondier


Listen Later

Die slagoffer teen die bloekom is kaptein Jasmyn Oktober, die vrou vir wie Olaf Demeyer lief geword het. Sal Olaf ondanks sy eie stryd instem om die saak te ondersoek? Luister hier na ʼn voorlesing van “Ondier” deur Jan Vermeulen. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaltoffieBy Maroela Media


More shows like Taaltoffie

View all
KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners