BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Bernard Scheepers
    Bernard Scheepers van Ermelo se verhaal is sowel hartroerend as inspirerend. Nadat hy op tragiese wyse altwee sy ouers verloor het in ‘n wrede aanval op hul plaas in 1997, wou hy aanvanklik nie meer boer nie.
    Hy het begin rondspeel in die eiendomsmark, as ‘n veiliger alternatief tot landbou, maar hoewel hy mettertyd ‘n indrukwekkende portefeulje van eiendomme regoor Suid-Afrika opgebou het, het Bernard intussen, ten spyte van die familie-tragedie, sy passie vir die plaas herontdek.
    So veel so, dat hy oor die afgelope twee dekades die boerdery meer as vervierdubbel het...
    55 min

  • Episode 15: Martin Louw
    Martin Louw is ‘n derde-geslag boer van die Vredefort-distrik wat met sojabone, ‘n Beefmaster-stoet en Vleismarino skape boer. Sy besigheidsin kom van kleintyd af toe hy progressief met hoenders, lammers en uiteindelik beeste begin boer het.

    Interessant genoeg, word sy hele saaiboerdery eiehandig hanteer deur slegs Martin en sy seun, en om die rede glo Martin vas in die betroubaarheid van John Deere-masjinerie.

    Die onstabiliteit van die mielieprys het Martin genoop om hom eerder op sojabone toe te te spits, wat, met behulp van die nodige toerusting, ‘n meer winsgewende gewas vir hom bied.

    Hy waarsku egter teen die beoogde vervoerdifferensiaal, wat graanpryse dramaties kan laat val.
    42 min
  • Martin Louw

    41 min

  • Episode 14: Barry Landman
    Barry Landman en sy twee broers is derde-generasie sitrusboere op Letsitele, naby Tzaneen. Hul hoofvertakking is lemoene, maar hulle produseer ook pomelo’s en suurlemoene, en het onlangs begin diversifiseer met die ontwikkeling van sowel makadamias as avokado’s.

    Die nuutste toevoeging tot die besigheid, wat die broodnodige diversifikasie-proses eenvoudig na ‘n ander vlak neem, was die vestiging van ‘n Caltex-vulstasie, met ‘n FreshStop-geriefswinkel en Liquor City-drankwinkel, langs die hoofpad. Christie Landman Boerdery (vernoem na hul oorlede pa) gee behoorlik gas!
    1 hr 18 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,941 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners