BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Vlok Hanekom van Die Mas
    Vlok Hanekom boer saam met sy broer Coetzer op Die Mas, ‘n plaas wat deur sy ouers, Vlok sr en Welna Hanekom, in 1970 op die been gebring is en geleë is in die Kakamas-distrik - op die oewers van die Oranjerivier.
    Die streek beskik oor unieke klimaatstoestande, met die water van die magtige Oranjerivier wat, tesame met die snikhete Afrika-sonskyn, lewe blaas in die vrugbare grond van hierdie semi-woestyngebied.
    Die Hanekoms produseer derhalwe ook ‘n unieke kombinasie van sowel tafeldruiwe en rosyntjies, vir uitvoerdoeleindes, as bekroonde wyne en brandewyne.
    1 hr 2 min

  • Episode 12: Theo Prinsloo van GuanoBoost
    Theo Prinsloo staan, saam met sy ou skoolvriend Johan Swarts, aan die stuur van , ‘n innoverende maatskappy wat ‘n alles-in-een, 100% organiese kunsmisproduk aan boere voorsien.

    GuanoBoost word vervaardig van Namibiese guano (voëlmis) wat, met ‘n stikstoftelling van N16.5%, die hoogste konsentraat ryk, natuurlike messtof in die wêreld bevat. Die produk word verwerk by hul aanleg in Swartwater, Limpopo.

    GuanoBoost help kommersiële boere om sowel hul oesopbrengste as die rakleeftyd van hul produkte op ‘n volhoubare manier te verhoog, terwyl dit tersfeldertyd operasionele logistiek vergemaklik en omgewingsvriendelik is.
    58 min
  • Theo Prinsloo van GuanoBoost

    57 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,941 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners