Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Boodskappe van hoop:How many episodes does Boodskappe van hoop have?The podcast currently has 306 episodes available.
June 20, 2021Kies vandag wie jy wil dienJosua 24:15: Kies dan vandag wie julle wil dien. Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien....more16minPlay
June 13, 2021In Christus verval grense en mure Galasiërs 3:26-2926 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God, 27 want julle almal wat deur die doop met Christus verenig is, het nou deel van Christus geword. 28 Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één. 29 En as julle aan Christus behoort, is julle ook nakomelinge van Abraham en erfgename kragtens die belofte van God....more16minPlay
May 30, 2021Help mekaar op in liefde - Galasiërs 6Galasiërs 6:14-15: 14Maar wat my betref, mag God verhoed dat ek ooit oor iets anders roem as oor die kruis van ons Here Jesus Christus, want deur die kruis is die wêreld vir my dood en ek vir die wêreld. 15Of ’n mens besny is of nie, is nie van belang nie, maar dat jy ’n nuwe mens is....more20minPlay
May 23, 2021Vrygekoop - Nagmaal - Efesiërs 5Galasiërs 5:1: Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder ’n slawejuk laat indwing nie.Dit gaan dus nie oor JOU geloof nie maar eerder oor die INHOUD van jou geloof. Jy hoef nie op water te loop nie, maar jy moet weet dat Jesus kan....more24minPlay
May 16, 2021Ek staan skuldig voor die Here - Johannes 21:1-17Jy kan, jy moet jou voorgee laat val, ons skuld en ons sonde, ons weerloosheid en ons mislukking, bely. Ons kan met Jesus nuut begin. Aanvaar jou tweede kans en gee jouself opnuut oor aan God....more18minPlay
May 13, 2021Hemelvaart 13 Mei 2021 Laat daar lig weesDie chaos dink vandag dat hulle regeer, maar dit is maar net die laaste stuiptrekkings van 'n oorwinde chaos – want Jesus het aan die kruis gesê: Dit is volbring. Ons lewe met geloof, hoop en liefde ... Want Jesus regeer....more18minPlay
May 09, 20219 Mei 2021 Moedersdag Spreuke 31:10-3110'n Knap vrou, wie sal haar vind?Ver bo korale is haar waarde.30Sjarme is bedriegliken skoonheid is nietig;'n vrou wat vir die Here ontsag het,sy moet geprys word....more15minPlay
May 02, 2021Erediens 2 Mei 2021 Deel van God se gesinGod sal ons nooit alleen los nie....more12minPlay
FAQs about Boodskappe van hoop:How many episodes does Boodskappe van hoop have?The podcast currently has 306 episodes available.