Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek lees van my gedigte voor, soms ‘n kort vertelling i.v.m die skryfproses. Ek lees ook kort stories uit my eie pen voor. Luister weekliks na my episodes.... more
FAQs about BREINSUIKER stanley cierenberg:How many episodes does BREINSUIKER stanley cierenberg have?The podcast currently has 52 episodes available.
May 04, 2021Sê NET WIE (SONER MUSIEK)'n gedig deur Morne Zeelie, (sonder musiek). Hierdie werk het my diep gevat...baie diep. Dankie dat jy dit vir my kom wys het, Morne...more2minPlay
May 04, 2021Sê NET WIE deur Morne Zeelie'n eerlike, lekke' gedig geskryf deur Morne Zeelie...more3minPlay
April 27, 2021DIE DAG TOE BLYWEES BEDONNERD RAAK'n storie oor my neef, 'n shetland pony en die wit safari pak...more7minPlay
April 17, 2021SAL JY MY NOG ONTHOUWanneer al die ou ounthoue so ewe skielik op my voordeur kom nesskop en begin raas....dan het ek 'n wens vir myself...more2minPlay
April 17, 2021AANDETE'n gedig oor die liefde wat ek vir die Karoo en Kalahari het....maar die wreedheid wat onder die bome lê en wag...dit maak my gloei van liefde....more2minPlay
FAQs about BREINSUIKER stanley cierenberg:How many episodes does BREINSUIKER stanley cierenberg have?The podcast currently has 52 episodes available.