Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
September 24, 2022Groenvingers 24 September 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor somersaad en -saailinge. Die plant van die week is Dianthus Tickled Pink & Dianthus Memories....more7minPlay
September 24, 2022Omgewingspraatjie 24 September 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van feromone om insekplae te beheer....more9minPlay
September 17, 2022Groenvingers 17 September 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoeveel water clivias moet kry; hoe clivias bestuif kan word; blare vir kompos; en die oes van wintersaailinge se saad. Die plant van die week is Argyranthemum Go Daisy Simply Coral....more6minPlay
September 17, 2022Omgewingspraatjie 17 September 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor voëls en broeiparasiete....more8minPlay
September 10, 2022Groenvingers 10 September 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor koningin Elizabeth II se gunsteling blom; clivias; en hy waarsku dat grasperke met nuwe bolae nie dadelik gesny moet word nie. Die plant van die week is Delosperma Wheels of Wonder....more5minPlay
September 10, 2022Omgewingspraatjie 10 September 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n dinosouriërfossiel wat in Zimbabwe ontdek is....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.