Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
October 08, 2022Wiele 8 Oktober 2022Nico Smit praat oor ‘Right to Repair’ wat onlangs van krag geword het. Dit beteken jy kan jou motor by enige plek laat diens sonder om die vervaardiger se waarborg te laat verval....more8minPlay
October 08, 2022Groenvingers 8 Oktober 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor vyebome wat blare en vrugte verloor; Tuindag; bome wat tuine afkoel; deklae; vetplanttuine; en onkruid op grasperke. Dioe plant van die week is Agapanthus Buccaneer....more7minPlay
October 08, 2022Omgewingspraatjie 8 Oktober 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor honde se reuksintuig....more10minPlay
October 01, 2022Groenvingers 1 Oktober 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor groentetuine. Die plant van die week is die Hannon-roos....more7minPlay
October 01, 2022Omgewingspraatjie 1 Oktober 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die moontlikheid van lewe op een van Saturnus se mane....more10minPlay
September 24, 2022Wiele 24 September 2022Nico Smit praat oor die materiaal waarvan voertuie gemaak word....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.