Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 12, 2022Groenvingers 12 November 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor reën en watertenks; baardirisse; die snoei van heinings wanneer dit koeler is; en geurige plante. Die plant van die week is Dianthus barbatus....more8minPlay
November 12, 2022Omgewingspraatjie 12 November 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor mikroplastiek in die oseane....more10minPlay
November 05, 2022Groenvingers 5 November 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Johannesburg waar jy bebeoet kan word indien jy bome op die sypaadjie snoei; kunsmis en vloeibare bemesting; kleurkolle in die tuin vir Kersfees; en die natmaak van potplante in die warm seisoen. Die plant van die week is Gardenia Belmont....more10minPlay
November 05, 2022Omgewingspraatjie 5 November 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor katte....more10minPlay
October 29, 2022Wiele 29 Oktober 2022Nico Smit praat oor nuwe tendense in die motorbedryf....more6minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.