Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
December 03, 2022Groenvingers 3 Desember 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wurmtee; gekleurde varkore; poinsettias; en die natmaak van groentetuine. Die plant van die week is die grondbedekker, Alternanthera dentata Little Ruby....more11minPlay
December 03, 2022Omgewingspraatjie 3 Desember 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor diere wat die sterre gebruik om te navigeer....more9minPlay
November 26, 2022Wiele 26 November 2022Nico Smit beantwoord luistervrae oor lugversorgers en ewenaars....more5minPlay
November 26, 2022Groenvingers 26 November 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wurmtee; “kitsplante”; en groenteplante en vrugtebome. Die plant van die week is Agapanthus Fireworks....more7minPlay
November 26, 2022Omgewingspraatjie 26 November 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor vlermuise....more9minPlay
November 19, 2022Wiele 19 November 2022Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor ratte en bande....more6minPlay
November 19, 2022Groenvingers 19 November 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verskillende soorte grond en boomwortels. Die plant van die week is die Paulsen Grand Palace-roos....more8minPlay
November 19, 2022Omgewingspraatjie 19 November 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor seekatte se gedrag....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.