Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
January 14, 2023Groenvingers 14 Januarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plantvoeding, grasperkinstandhouding, en ruspes. Die plant van die week is die kleurvolle grondbedekker, Evolvulus Blue My Mind....more9minPlay
January 14, 2023Omgewingspraatjie 14 Januarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe die bontebok ontstaan het, en waarom dit nog so baie na die blesbok lyk....more9minPlay
January 07, 2023Wiele 7 Januarie 2023Nico Smit praat oor die funksie van simkaarte wat in motors ingebou word....more7minPlay
January 07, 2023Groenvingers 7 Januarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor slakke; bruinvrot op perskebome; somergroentesaailinge; dodder en die somersnoei van rose. Die plant van die week is ‘n ornamentele gras, Carex Feather Falls....more11minPlay
January 07, 2023Omgewingspraatjie 7 Januarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor biologiese naamgewing....more10minPlay
December 31, 2022Groenvingers 31 Desember 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld sê dis tyd om terug te staan en dit wat jy in die tuin vermag het te waardeer. Hy sê jy moet nou versigtig wees om nie net plante oral aan te skaf en dit in verkeerde plekke plant nie. As jy Dahlia bolle geplant het behoort hulle nou vol in blom te wees. Die plant van die week is die Hibiskus Graff-reeks. Dit sluit in Apollo, Adonicus, Athenacus en Poseidon....more6minPlay
December 31, 2022Omgewingspraatjie 31 Desember 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor koue....more12minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.