Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
January 28, 2023Groenvingers 28 Januarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verskillende maniere om plante te kweek. Die plant van die week is Hibiscus Hera....more7minPlay
January 28, 2023Omgewingspraatjie 28 Januarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die oestersampioen wat ook in Suid-Afrika gekweek word om geëet te word. Die ondergrondse hifedraadjies van hierdie fungus vervaardig 'n verbinding wat aalwurms (rondewurms) verlam en doodmaak. Die fungus verteer dan die aalwurm as ‘n ekstra bron van stikstof....more8minPlay
January 21, 2023Wiele 21 Januarie 2023Nico Smit praat oor 'n noodstelsel op jou selfoon....more8minPlay
January 21, 2023Groenvingers 21 Januarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor deklae, kunsmis en organiese bemesting. Die plant van die week is ’n sterjasmyn, Trachelospermum Chameleon....more10minPlay
January 21, 2023Omgewingspraatjie 21 Januarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe die Artiodactyla, (ewehoewige soogdiere) 'n besondere aanpassing het wat hulle dalk meer gereed maak vir klimaatsverandering as ander soogdiergroepe. Hulle besit 'n carotis rete wat uiteindelik daartoe bydra dat groot hoeveelhede liggaamsvog behoue bly....more11minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.