Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
March 04, 2023Groenvingers 4 Maart 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld waarsku oor inligtig wat op die internet beskikbaar is omdat dalk nie op plaaslike omstandige van toepassing is nie. Hy praat ook oor plante wat jou sintuie prikkel, pronkertjies en Namakwalandse madeliefies. Die plant van die week is die Skyrocket konifeer....more10minPlay
March 04, 2023Omgewingspraatjie 4 Maart 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van potplante in lugsuiweraars vir binneshuise gebruik....more8minPlay
February 25, 2023Wiele 25 Februarie 2023Nico Smit praat oor die veiligheidaspekte van motors....more9minPlay
February 25, 2023Groenvingers 25 Februarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor termiete in die grasperk; die opdeel van ornamentele grasse en grondbedekkers; en die lote van plante in hangmandjies. Die plant van die week is Hydrangea Runaway Bride....more10minPlay
February 25, 2023Omgewingspraatjie 25 Februarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor diere wat lewenslank paar, maar tog wel 'skei', en die redes daarvoor....more9minPlay
February 18, 2023Wiele 18 Februarie 2023Nico Smit praat oor die tweedehandse motormark....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.