Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
April 08, 2023Groenvingers 8 April 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurkompos vir inheemse proteas; swamme in die tuin; en vetplante. Die plant van die week is Camellia Jennifer Susan....more8minPlay
April 08, 2023Omgewingspraatjie 8 April 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor of self-domestisering by die Afrika savanne-olifant gebeur het. Is dit moontlik dat olifante, net soos die mens en bonobos, hulleself getem het?...more10minPlay
April 01, 2023Wiele 1 April 2023Die vraag wat Nico Smit die meeste kry: Wat is die beste motor vir my?...more7minPlay
April 01, 2023Groenvingers 1 April 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kleur in jou wintertuin en grond wat so hard geword het en dig gekompakteer is dat dit glad nie meer water kan absorbeer nie. Die plant van die week is Agapanthus Buccaneer....more10minPlay
April 01, 2023Omgewingspraatjie 1 April 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor termoregulering by volstruise, hoe temperatuuruiterstes hulle voortplantingsvermoë beïnvloed, en hoe ander voëlspesies, soos die geelbekneushoringvoël, nie so goed by stygende dagtemperature kan bly voortbestaan nie....more12minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.