Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 13, 2023Wiele 13 Mei 2023Nico Smit praat oor die veiligheid van kinders in motors. Hy beantwoord ook ’n vraag van ’n luisteraar oor die ritgehalte van sy viertrekvoertuig....more5minPlay
May 13, 2023Groenvingers 13 Mei 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die beskerming van plante teen ryp; en potplante vir Moedersdag. Hy waarsku ook teen die natmaak van tuine in die laatmiddag of aand in die volgende paar maand, want die grond en oppervlakvog moet droog word voor die aandtemperature daal. Die plant van die week is Phormium Ruby Tuesday....more9minPlay
May 13, 2023Omgewingspraatjie 13 Mei 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor bakterieë wat plastiek kan afbreek. Sommige van hulle is vrylewend, maar ander kom in die spysverteringstelsel van inseklarwes voor....more10minPlay
May 06, 2023Wiele 6 Mei 2023Nic Smit beantwoord 'n luisteraarsvraag oor die 4x4-funksie in sy bakkie....more6minPlay
May 06, 2023Groenvingers 6 Mei 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor grasdraer termiete en die plant van winterbolle. Die plant van die week is Nandina Dragon Flame....more8minPlay
May 06, 2023Omgewingspraatjie 6 Mei 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor fregatvoëls wat aan die slaap raak om blitsige ruskansies te neem terwyl hulle vlieg....more9minPlay
April 29, 2023Wiele 29 April 2023Nico Smit verduidelik wat hy doen om sy motor skoon te hou....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.