Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
June 03, 2023Groenvingers 3 Junie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor miswurms en erdwurms. Die plant van die week is die varing, Microlepia strigosa....more6minPlay
June 03, 2023Omgewingspraatjie 3 Junie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor waarom dit belangrik is om biodiversiteit te bewaar....more11minPlay
May 27, 2023Wiele 27 Mei 2023Nico Smit praat oor voor- en nadele van stikstof in motorbande....more7minPlay
May 27, 2023Groenvingers 27 Mei 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kweker Andy De Wet van The Aloe Farm in Hartebeespoort, wat NUWE PLANT VAN DIE JAAR gewen het by die Chelsea Blommeskou met sy donkerpers Agapanthus, Black Jack. Hy praat ook oor witvlieg en kanker by aalwyne. Die plant van die week is die bamboespalm, Dypsis lutescens....more9minPlay
May 27, 2023Omgewingspraatjie 27 Mei 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor karnivoorplante, soos die slingerplant van Wes-Afrika, Triphyophyllum peltatum, wat, sover bekend, die enigste karnivoorplant is wat kan kies om karnivories te wees of nie....more10minPlay
May 20, 2023Wiele 20 Mei 2023NIco Smit praat oor openbare laaiplekke vir elektriese motors....more8minPlay
May 20, 2023Groenvingers 20 Mei 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor orgideë en die maak van kompos. Die plant van die week is Escallonia Pink Elle....more9minPlay
May 20, 2023Omgewingspraatjie 20 Mei 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die plan om groot hoeveelhede koolsuurgas uit die lug vas te vang in plantmateriaal, en dan om die plante met sout te droog en te begrawe. Onder die voorgestelde plante is ornamentele grasse en dennespesies....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.