Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
July 08, 2023Groenvingers 8 Julie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van rose. Die plant van die week is die ornamentele gras, Carex Feather Falls....more11minPlay
July 08, 2023Omgewingspraatjie 8 Julie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor al die gebruike van afvalprodukte wat gepaard gaan met die maak en drink van koffie....more8minPlay
July 01, 2023Wiele 1 Julie 2023Nico Smit vertel waarvoor om op die uitkyk te wees wanneer jy jou motor verkoop....more8minPlay
July 01, 2023Groenvingers 1 Julie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van vrugtebome. Die plant van die week is Loropetalum Plum Gorgeous....more9minPlay
July 01, 2023Omgewingspraatjie 1 Julie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor supergeleiers. Hoe word supergeleiding bewerkstellig? Watter suiwer element kan nou by die lys van supergeleiers gevoeg word?...more8minPlay
June 24, 2023Wiele 24 Junie 2023Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor outomatiese ratte en die druk en temperatuur van bande....more9minPlay
June 24, 2023Groenvingers 24 Junie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van krismisrose; die voeding van clivias; en die snoei van vrugte bome en druiwe. Die plant van die week is Camelia japonica....more8minPlay
June 24, 2023Omgewingspraatjie 24 Junie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor malaria in Suid-Afrika, en dat insekdoder waarteen malariamuskiete voorheen weerstandig was, na verhitting, weer effektief teen die muskiete raak....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.