Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
August 12, 2023Groenvingers 12 Augustus 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die snoei van bome en struike en grondkondisionering met kompos. Die plant van die week is die gesiggie-malva, Pelargonium elegans....more7minPlay
August 12, 2023Omgewingspraatjie 12 Augustus 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die verhouding tussen ‘n skaars orgidee van die Wes-Kaap en die langhoringboktor....more8minPlay
August 05, 2023Groenvingers 5 Augustus 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die verplanting van varings en bonsais. Hy sê aan die einde van die winter moet clivias baie meer water kry, en ook voeding wat kalium bevat vir goeie blom vorming. Die plant van die week is ‘n immergroen gras, Liriope Pure Blond....more8minPlay
August 05, 2023Omgewingspraatjie 5 Augustus 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die slim mikstertbyevangerwyfie wat, in weerwil daarvan dat die skelm koekoek 'n eier in haar nes lê, dit regkry om die eier, wat baie soos haar eie lyk, te identifiseer....more8minPlay
July 29, 2023Groenvingers 29 Julie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die verplanting van potplante. Die plant van die week is die Sjinese jasmyn, Jasminum polyanthemum....more10minPlay
July 29, 2023Omgewingspraatjie 29 Julie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die besondere mimikrie wat 'n skaars inheemse melkbosplant ontwikkel het om bestuiwers te lok. Die term, kleptomiofilie, word gebruik om te verwys na die blom van die plant wat jakkalsvlieë lok. Hierdie vlieë is kleptoparasiete, want hulle 'steel' die kos van predators soos spinnekoppe en bidsprinkane wanneer hulle die liggaamsvloeistof wat uit die spinnekop se prooi drup, opslurp....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.