Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
August 26, 2023Wiele 26 Augustus 2023Nico Smit praat oor die faktore wat die tweedehandse waarde van motors beïnvloed....more7minPlay
August 26, 2023Groenvingers 26 Augustus 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor somersaailinge; die plant van Amarylis- en gekleurde varkoorbolle; en temperature is nou gunstig om somergroentesaad te saai. Die plant van die week is ’n pienk laventel, Lavandula Pink Princess....more8minPlay
August 26, 2023Omgewingspraatjie 26 Augustus 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die aanwending van 'n rooi seewier in die dieet van beeste, om die beeste se bydrae tot metaangasproduksie te verminder. Metaangas is een van die gasse wat bydra tot wêreldwye aardverwarming....more8minPlay
August 19, 2023Groenvingers 19 Augustus 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg sê dis belangrik om nou jou vrugtebome en lenteblomplante meer gereeld en diep water te gee om die blomme aan te help en ook die plante so lank as moontlik te laat blom. Hy vertel wat ons kan doen om bye na die tuinm te lok om te help met bestuiwing. Hy verduidelik ook wat om nou met jou wintersaailinge te doen. Die plant van die week is die ornamentele gras, Carex Everillo....more8minPlay
August 19, 2023Omgewingspraatjie 19 Augustus 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe goed krokodille kan onderskei tussen die noodkrete van mens-, bonobo- en sjimpanseebabas. Hulle weet wanneer die huilgeluide kom van kleingoed wat regtig ontsteld is....more8minPlay
August 12, 2023Wiele 12 Augustus 2023Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor bymiddels by teenvriesmiddel, en motors se aansitters....more6minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.