Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
September 16, 2023Groenvingers 16 September 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die bestuiwing van clivias, en die instandhouding van grasperke. Die plant van die week is Argyranthemum frutescens Beauty Yellow....more10minPlay
September 16, 2023Omgewingspraatjie 16 September 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die redes waarom muskiete sekere mense verkies bo ander....more9minPlay
September 09, 2023Groenvingers 9 September 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor water en voeding aan die begin van lente en clivias. Die plant van die week is Salvia Mystic Spires....more9minPlay
September 09, 2023Omgewingspraatjie 9 September 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit beantwoord 'n luisteraarsvraag oor die verskil tussen 'n waterstofbom en 'n atoombom. Sy vertel ook van die wildevarke in Europa wat steeds, dekades ná die kernramp by die Tsjernobil-kragsentrale, steeds vlakke van radio-aktiwiteit wys. Die vlakke is steeds te hoog, en jagters mag nie van die varke se vleis eet nie....more8minPlay
September 02, 2023Wiele 2 September 2023Nico Smit praat oor die verskil tussen 'n onderhoudsplan en 'n diensplan, en watter een die beste opsie is....more6minPlay
September 02, 2023Groenvingers 2 September 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die bome van die jaar - Witolien, Vanwykshout en Silwerboom. Die plant van die week is Hibiscus longiflora Hera....more8minPlay
September 02, 2023Omgewingspraatjie 2 September 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die gevolge van smeltende pakys op pikkewynkuikens se oorlewing. Selfs tropiese diere, soos die witkatlagters van die Kalahari en wildehonde in Afrika, word deur klimaatsverandering geraak....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.