Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
October 21, 2023Groenvingers 21 Oktober 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor naakslakke; die oes van saad; steggies; en Jakarandas. Die plant van die week is ‘n kruising tussen die gewone bosmalva en die rankmalva - Pelargonium interspecific....more8minPlay
October 21, 2023Omgewingspraatjie 21 Oktober 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die Wêreldgesondheidsorganisasie wat 'n tweede malaria-entstof goedgekeur het....more9minPlay
October 14, 2023Wiele 14 Oktober 2023Nico Smit bespreek 'n luisteraarsvraag oor viertrekvoertuie se ratkaste....more7minPlay
October 14, 2023Groenvingers 14 Oktober 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor somersaailinge; rose; en Tuindag. Die plant van die week is die Hannon-roos....more8minPlay
October 14, 2023Omgewingspraatjie 14 Oktober 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe tropiese storms hulle name kry....more10minPlay
October 09, 2023Wiele 7 Oktober 2023Nico Smit praat oor die Nordschleife-renbaan in Nürburgring in Duitsland....more8minPlay
October 07, 2023Groenvingers 7 Oktober 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die versorging van potplante, en die beheer van onkruid. Die plant van die week is Delosperma nubeginium Wheels of Wonder....more9minPlay
October 07, 2023Omgewingspraatjie 7 Oktober 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die James Webb-ruimteteleskoop wat infrarooitegnologie gebruik om die atmosfeer van planete te ondersoek vir tekens van lewe. Hoe weet ons as daar bewyse van lewe is deur die atmosfeer van 'n planeet te ondersoek?...more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.