Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 04, 2023Groenvingers 4 November 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor bolplante en baardirisse. Die plant van die week is Hibiskus Grace en die splinternuwe Hibiskus Adonicus Oranje....more9minPlay
November 04, 2023Omgewingspraatjie 4 November 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor brilpikkewyne, die enigste pikkewynspesie wat endemies tot Afrika is. Hulle voortbestaan word deur die mens bedreig. Sy gesels oor die redes vir die verminderde getalle, en wat die regering en bewaringsorganisasies doen om die spesie te probeer bewaar....more9minPlay
October 28, 2023Wiele 28 Oktober 2023Nico Smit bespreek twee luisteraarsvrae oor brandstofverbruik....more6minPlay
October 28, 2023Groenvingers 28 Oktober 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor Nieu-Seeland se nasionale blom, wat eintlik ’n boom is, en pragtige geel blomme dra, Kōwhai; die algemene probleme wat binnenshuise plante ervaar; somergroent wat jy nou kan saai of plant; en watetenks. Die plant van die week is Hydrangea macrophylla Endless Summer ‘Summer Love’....more7minPlay
October 28, 2023Omgewingspraatjie 28 Oktober 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor haaie wat hulle 'asem ophou' om nie te koud te word nie wanneer hulle diep duik....more9minPlay
October 21, 2023Wiele 21 Oktober 2023Nico Smit praat oor Nederlandse studente wat die wêreld se eerste veldry-sonkragvoertuig gebou het....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.