Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 25, 2023Groenvingers 25 November 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg deel interessante tuinwenke en idees....more8minPlay
November 25, 2023Omgewingspraatjie 25 November 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe miere plantluise as medisyne gebruik en van 'n planttluis wat op mierlarwes parasiteer....more9minPlay
November 18, 2023Groenvingers 18 November 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor poinsettias en saailinge. Die plant van die week is Hydrangea Endless Summer Bloomstar....more8minPlay
November 18, 2023Omgewingspraatjie 18 November 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor maanrots wat behulp van nuwe tegnologie, weer ontleed is. Sy raak ook aan mitiese verhale oor die ontstaan van die maan....more9minPlay
November 11, 2023Groenvingers 11 November 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die gebruik van gebruikte teesakkies, piesangskille en eierdoppe in die tuin; en gekleurde varkore. Die plant van die week is Agapanthus Twister....more7minPlay
November 11, 2023Omgewingspraatjie 11 November 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die impak van hoë omgewingstemperature. Dis nie net die mens, diere en plante wat swaarkry nie. Masjinerie en toerusting sukkel ook....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.