Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
July 22, 2023Groenvingers 22 Julie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die beste tyd van die jaar om plante te verplant, en hoe om dit te doen. Die plant van die week is Magnolia grandiflora Little Gem var. Small Arbor, Maria....more10minPlay
July 22, 2023Omgewingspraatjie 22 Julie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor planne om groente in 'n kunsmatige medium in die donker te kweek. Die rede vir hierdie soort navorsing is omdat NASA beplan om binne die volgende twee dekades 'n bemande ruimtetuig na Mars te stuur. Die bemanning sal self groente moet kweek op die driejaarlange tog, maar onder onnatuurlike omstandighede....more9minPlay
July 15, 2023Wiele 15 Julie 2023Nico Smit praat oor AARTO, en die verskillende motorvervaardigers wat dieselfde platform gebruik....more4minPlay
July 15, 2023Groenvingers 15 Julie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor Iceber-rose, en die faktore wat jy in gedagte moet hou om jou huis en tuin so warm moontlik te maak. Die plant van die week is is twee olyfbome – die Frantoio- en Missionvariëteite....more9minPlay
July 15, 2023Omgewingspraatjie 15 Julie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe olifante reuk gebruik....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.