Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
June 17, 2023Wiele 17 Junie 2023Nico Smit praat oor die eienskappe van 'n goeie bestuurder....more7minPlay
June 17, 2023Groenvingers 17 Junie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wintergroentetuine. Die plant van die week is Buxus microphylla 'Faulkner Green Beauty'....more7minPlay
June 17, 2023Omgewingspraatjie 17 Junie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die rol wat omgewingstemperatuur speel in die bepaling van die geslag van sekere groepe werweldiere. Reptiele soos krokodille, skilpaaie en die tuatara se geslag word bepaal deur die temperatuur waarby die embrio's ontwikkel. Die geslag van sekere visspesies word bepaal deur temperatuur terwyl die vissie nog in die larwestadium is....more11minPlay
June 10, 2023Wiele 10 Junie 2023Nico Smit praat oor die Le Mans 24 uur en die sensors van motors se veiligheidstelsels....more8minPlay
June 10, 2023Groenvingers 10 Junie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die hantering van binnenshuise plante in die winter, wintersaailinge en siklamens. Die plant van die week is Rhododendron Encore....more8minPlay
June 10, 2023Omgewingspraatjie 10 Junie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die voortplanting van sekere werweldiere wat kan plaasvind sonder die bydrae van ’n mannetjie. Dit staan bekend as partenogenese, en is al aangeteken by visse, amfibieërs, reptiele en voëls....more11minPlay
June 03, 2023Wiele 3 Junie 2023Nico Smit praat oor watter tegnologiese funksies in motors nodig is....more5minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.