Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
March 25, 2023Groenvingers 25 Maart 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor waterwyse tuinmaakbeginsels. Die plant van die week is Carex Everillo, ‘n lemmetjiegroen gras....more8minPlay
March 25, 2023Omgewingspraatjie 25 Maart 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor Matabelemiere wat hulle gewonde makkers se wonde versorg ná 'n strooptog op hulle hoofvoedselbron, termiete....more10minPlay
March 18, 2023Groenvingers 18 Maart 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor winterbolle. Die plant van die week is die geharde Abelia Lemon and Lime. Dis ‘n digte struik met geel-groen blare wat helder geel word in die herfs en winter....more10minPlay
March 18, 2023Omgewingspraatjie 18 Maart 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor ‘n nuwe absorberende materiaal wat kan help om oortollige koolsuurgas uit die atmosfeer te verwyder....more9minPlay
March 11, 2023Groenvingers 11 Maart 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die regte tyd om wintergroentesaailinge te plant; hoe om jou groentetuin reg te beplan; en knoffel. Die plant van die week is Plectranthus Magic Mona....more8minPlay
March 11, 2023Omgewingspraatjie 11 Maart 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die nuwe konvensie wat ten doel het om biodiversiteit van die oopseegebiede te beskerm....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.