Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 18, 2023Groenvingers 18 Februarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor gras wat vrot; swart vlekke op roosblare; omkruid; en grondvoorbereiding vir die plant van wintersaailinge. Die plant van die week is Impatiens Beacon....more11minPlay
February 18, 2023Omgewingspraatjie 18 Februarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor vuurvliegies....more10minPlay
February 11, 2023Groenvingers 11 Februarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld sê mens moenie nou plante te erg terugsnoei nie. Hy beantwoord luisteraarsvrae oor bloubessies, en watter plante om vir Valentynsdag te koop. Die plant van die week is Crocosmias....more11minPlay
February 11, 2023Omgewingspraatjie 11 Februarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor kwik in die Suid-Afrikaanse omgewing, en 'n vernuftige stukkie tegnologie waarmee kwikvlakke in water en kos gemeet kan word....more11minPlay
February 04, 2023Wiele 4 Februarie 2023Nico Smit praat oor elektriese voertuie van Chinese vervaardigers....more7minPlay
February 04, 2023Groenvingers 4 Februarie 2023Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bome om die tuin en huis af te koel; produkte wat jy in jou tuin, potte en hangmandjies kan gebruik om water terug te hou; en die vyf h𝐨𝐨𝐟𝐫𝐞𝐝𝐞𝐬 waarom plante agteruitgaan. Die plant van die week is ‘n inheemse varing, Rumohra adiantiformis, ook bekend as die Knysnavaring of die leerblaarvaring....more10minPlay
February 04, 2023Omgewingspraatjie 4 Februarie 2023Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe bakleierig, en selfs wreed, gebande muishonde kan wees....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.