Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
December 24, 2022Groenvingers 24 Desember 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld vra: Hoe gesond is jou tuin? Hy praat ook oor die impak wat klimaatsverandering op tuin kan hê. Die plant van die week is Nandina Obession....more7minPlay
December 24, 2022Omgewingspraatjie 24 Desember 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor byewas....more9minPlay
December 10, 2022Wiele 10 Desember 2022Nico Smit praat oor wat jy alles kan doen om voor te berei vir die vakansie op die lang pad....more6minPlay
December 10, 2022Groenvingers 10 Desember 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die instandhouding van jou tuin terwyl jy met vakansie is. Die plant van die week is Philodendron Rojo Congo....more7minPlay
December 10, 2022Omgewingspraatjie 10 Desember 2022Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n magnetiese poeier wat plastiekdeeltjies uit die natuur kan verwyder....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.