Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
October 10, 2020Groenvingers 10 Oktober 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hael, Tuindag, uintjies en watter tyd van die dag die beste is om jou tuin nat te maak. Die plant van die week is die Flower Carpet Pink Supreme-roos....more7minPlay
October 10, 2020Omgewingspraatjie 10 Oktober 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor watergehalte....more8minPlay
October 03, 2020Groenvingers 3 Oktober 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor dahlias en ander bolplante, vrugtevlieë en Tuindag. Die plant van die week is die Knockout Radrazz-roos....more7minPlay
October 03, 2020Omgewingspraatjie 3 Oktober 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor walvisse....more9minPlay
September 26, 2020Groenvingers 26 September 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die natmaak, terugsny en voeding van plante; hoe om plante reg te plant en clivias. Die plant van die week is Philodendron Hope....more8minPlay
September 26, 2020Omgewingspraatjie 26 September 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die aarde se magneetveld....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.