Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 14, 2020Groenvingers 14 November 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plantvoeding, die aanplanting van nuwe plante, die nuwe dwergpapaja en krismisrose. Die plant van die week is Euphorbia Diamond Frost....more7minPlay
November 14, 2020Omgewingspraatjie 14 November 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die uitwerking wat die inperking op lugkwaliteit gehad het....more9minPlay
November 07, 2020Wiele 7 November 2020Nico Smit praat oor die vorming van Stelantis, die vierde grootste motorvervaardigingsgroep in die wêreld....more7minPlay
November 07, 2020Groenvingers 7 November 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor spanspek- en waatlemoenplantjies, suurlemoenbome, hoe om jou groentetuin gereed te kry vir Kersdag se kostafel, die stompneuskewer, en fungusse en insekte wat plante aanval. Die plant van die week is Alternanthera Litte Ruby....more7minPlay
November 07, 2020Omgewingspraatjie 7 November 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor groen gebiede en die natuur en jou lewenskwaliteit verbeter....more8minPlay
October 31, 2020Wiele 31 Oktober 2020Nico Smit praat oor alles wat motorvervaardigers vervaardig wat nie motors is nie....more7minPlay
October 31, 2020Groenvingers 31 Oktober 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kunsmis, daglelies, voeding vir rose en eetbare plante. Die plant van die week is Bloomin Easy Rose....more8minPlay
October 31, 2020Omgewingspraatjie 31 Oktober 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vuurvliegies....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.